President Nangola Mbumba en landbouminister Calle Schlettwein het die groenskemaprojekte in die streke van Kavango-Oos en Kavango-Wes oor twee dae besoek. Hulle het besoek ...
Die president van die Popular Democratic Movement (PDM), McHenry Venaani, sê die amptelike opposisie sal die sterkte van sy ondersteunersbasis op verkiesingsdag demonstreer, ...
’n Ding wat ek deesdae sien sy kop uitsteek – dalk is dit maar net deel van die einde van die jaar se chaos – is mense wat dink dat joernaliste net by die huis sit en wag ...
Die bekende West Nest Lodge het ’n splinternuwe baadjie aangetrek nadat ’n verwoestende brand die hoofgebou in Junie verlede jaar verswelg het. Dié lodge het ...
The Communications Regulatory Authority of Namibia (CRAN) hosted a public hearing on 14 November 2024 in Windhoek to discuss two crucial topics shaping Namibia’s digital ...
MultiChoice Group will rake in R1.2-billion in cash at the end of this month after the planned sale of its insurance business to Sanlam.MultiChoice and Sanlam said in a ...
While global pork consumption is expected to grow substantially over the next few years, one of the key challenges facing the pork industry in Namibia is the limited number ...
As the holiday season approaches, Namibians will travel long distances to visit friends and family.Henry Boshoff of the Biokinetics Association of Namibia said while ...
Die Agra Speenkalfkampioenskapreeks het onlangs sy laaste byeenkoms in Windhoek vir kommunale boere afgesluit, wat ’n suksesvolle afsluiting van vanjaar se kompetisies in ...
Weens die skerp graanproduksie-daling vanjaar het invoerbehoeftes in die 2024-’25-bemarkingsjaar gestyg tot ’n bogemiddelde vlak van ongeveer 330 000 ton. Die grootste ...
’n Afvaardiging van Lesotho, onder leiding van dié land se hoofsekretaris, het Namibië van 4 tot 6 November besoek om ons suksesvolle pluimveewaardeketting te bestudeer.
Met net meer as ’n week oor voor stemdag, het die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) gesê hulle kort nog 2 195 voertuie om die presidensiële en ...